Dit is waar jy wil wees!!!

 

Vrydag 28 September 2012

Nwk Boeredag en "Stofskop"

Saterdag 29 September 2012

Bosrumoer die"Grote"

Sondag 30 September 2012

Boserediens op die terein

Roete Aanwysing

Vanaf Rustenburg:

Neem die N4 tot in Zeerust draai regs by 4de vierrigtingstop na Gaborone

Vanaf Lichtenburg/Mafikeng:

Draai links by die 2de vierrigtingstop na Gaborone

9km vanaf Zeerust draai regs by Doornrivier 4x4 bord

Besoek gerus: www.doornrivier.co.za

Inskrywing vorms, program en akkomodasie

beskikbaar op die web bladsy

Vir enige navrae:

bosrumoer@gmail.com

Ds. Barrie
082 211 7926

Nou maak ons weer so!

"Dit het toe gebeur….. net baie groter as wat enige van ons kon droom 1600 pare voete deur die Hekke… en dit op Zeerust!

Die Bosrumoer se eerste fees het op 30 September 2011 op Doornrivier 4x4 in die Zeerust omgewing plaasgevind.

Danksy harde werk van almal betrokke en die goeie gesindheid van die gemeenskap was dit ‘n reuse sukses.

Stalletjies Beskikbaar!

Aansoekvorms moet ingehandig word voor 31 Julie 2012

Aansoek vorm:Aansoekvorm

Inligting:Inligting & Voorwaardes

Kontak:

Ansie Fourie: 0834008394 jomarm@mweb.co.za

Elize van der Merwe: 0835627693 elizefritz@gmail.com

Onthou jou Diamant kaartjie !

Diamant Stormloop, Survivor, Besige Bytjies 4x4,Quads&Bikes Mountain Bikes, Sniper, Perdesport, Nwk Boeredag, Mej Zeerust, Babakompetisie, Sterkman, Bostee, Stap vir Bybels, Boserediens, Kunstenaars, Stalletjies, Pypkarre

Bosrumoer Fees

 

 

 

 

Kom word 'n vriend op Facebook of volg ons op Twitter !!